Jongste nuus by RHS!

Sportuitslae van Wintersport vs KHS

TuksSkole-reeks uitslae

RHS vs KHS

Rugby

1stes RHS 20 KHS 22
2des RHS 8 KHS 19
3des RHS 5 KHS 12
4des RHS 7 KHS 29

Groot borg van Landrover vir RHS Rugby

Foto: 

Hiermee wil ons vir Landrover bedank vir hul bereidwilligheid om een van ons Rugby borge te wees.

Volledige verslag volg binnekort.

Meer Fotos: 

Buffelspoort Platinum Myl

Foto: 

Die volgende Rusties het op 2 Februarie 2014 aan die Buffelspoort Platinum Myl deelgeneem

Vlnr: Gerdus Kriel, Echardt Engelbrecht, Geo Joubert, Juandré v Heerden en Marcél Steyn

Skaakuitslae

Baie geluk aan die volgende skaakspelers!

SAJCC 2013 se Skaak uitslae:

Marion Janse van Rensburg 0/20 - 2.5 uit 7

Francois Pelser 0/20 - 3 uit 7

Finale Matriekuitslae - Insluitend Alpha Wiskunde

U kan die finale Matriekuitslae vir 2013 in 'n dokument met die naam "Matriekuitslae 2013 Finaal" by Nuusbriewe vind.

Weereens, baie geluk aan al ons presteerders

Nuwe Skooltye

Die skooltyd is stiptelik vanaf 07:10 tot 13:40. Geriefsafsprake vir leerders moet nie in skooltyd gereël word nie, maar na skoolure. Die leerders mis werk en dit weerspieël in hulle punte.

Nuwe Personeel

Baie welkom aan die volgende personeel: mee. Heloïse v.d.

Oueraande

OUERAANDE
Die datums van die onderskeie oueraande om 18:30 word is soos volg gehou:
Donderdag 23 Januarie 2014: Graad 8 (saal)

Matriekuitslae - 2013

MATRIEKUITSLAE VAN GRAAD 12’S VAN 2013

Interhuis - 17 Januarie

Ons nooi almal hartlik uit na die Interhuis Atletiek wat beloof om groot pret te wees en goeie prestasies te lewer!

Alle leerders moet more om 07:30 by die baan aanmeld.

Skoolgeld vir 2014

SKOOLGELD 2014

‘n Begrotingsvergadering met alle ouers is gehou op Dinsdag 5 November 2013 en die besluit geneem rakende die skoolgeld vir 2014 is as volg:

Matrieks van 1983 hou reünie!

Daar word 'n reünie gereël vir die Matrieks van 1983. Dit vind plaas vanaf 28 Februarie tot 2 Maart 2014.

Nuwe Rustieraad

Baie geluk aan die leerders wat verkies is tot die Rustieraad.

Ons is trots op julle en glo dat julle die skool tot hoër hoogtes sal lei in 2014!

Hoofleiers:

Swemuitslae

Baie geluk aan al ons swemmers met puik prestasies gelewer!

Die volgende uitslae van die NFSA Interprovinsiale gala In Sasolburg 2 November

Bert Greeff

50 Meter vlinderslag 5 de