Matriekuitslae.

97.6% Slaagsyfer
- 267 Vakonderskeidings
- 78% Universiteitsvrystelling

98.9% Slaagsyfer
- Beste akademiese skool in die NW-provinsie.
- Drie leerders in die top 10 van die NW-provinsie.
- Individuele toekenning as beste presteerder in Fisiese wetenskap en lewenswetenskap in die provinsie.

95.2% Slaagsyfer
- Individuele toekenning as beste presteerder in Wiskunde in die provinsie.

97.8% Slaagsyfer
- Eerste in Noordwes: Aantal leerders met universiteitsvrystelling.
- Tweede in Noordwes: Aantal onderskeidings verwerf.

98.3% Slaagsyfer
- Individuele toekenning as beste presteerder in Wiskunde in die provinsie.
- Individuele toekenning as beste presteerder in Fisiese Wetenskappe in die provinsie.


E-POS: rhs@hsrtb.co.za
TEL: 014 592 1365/6
Hoek van Kock- en Von Wiellighstraat, Rustenburg, Noord-Wes, 0300