Sport.
By die Hoërskool Rustenburg bied ons 15 verskeie groot en klein sportsoorte aan. Ons glo daarin om geleenthede vir leerders te skep sodoende om hulle talente te ontdek en ontwikkel deur om vir idere en elk maksimum geleenthede en blootstelling te skep. Ons top klas fasiliteite, kwaliteit afrigters en deelname aan top ligas help ons om die doelwit te bereik.
Voormalige Rustie-Reuse
Sunette Viljoen – Wêreld Spiesgooi Kampioen & protea-krieketspeler
Paul Botha – Junior Olimpiese Kampioen
Nicola van der Merwe – Suidelike Halfrond Kampioen
Johannes Hopley – Junior Wêreld Skyfwerp Kampioen
Christiaan Krone – Springbokatleet
Anton Kruger – Springbokatleet
André van Heerden – Springbokatleet
Dwaine Pretorius – Protea Krieketspeler
Theunis Bezuidenhout – Professionele Speler
Renske Stoltz – Protea Netbalspeler
Maronel Scherman – Provinsiale Speler
Tiaan Bezuidenhout – Provinsiale Speler (Luiperds)
Walt Steenkamp – Provinsiale Speler (Luiperds)
Johan Jackson – Provinsiale Speler (Pumas)
Louis Fouche – Provinsiale Speler (Bulle)
Neetling Fouche – Provinsiale Speler (Bulle & Stormers)
Jakes Swart – Provinsiale Speler (Vrystaat)
Gerrie Theron – SA-Skolespeler
Morné Engelbrecht – SA-Skolespeler
Gerhard Mosterd – Springbok nommer 830
Drikus Hatting – Springbok nommer 568
Jana Coetzee – SA 50m Vlinderslag Kampioen
Sport by RHS
Atletiek
Hoërskool Rustenburg neem jaarliks aan verskeie atletiekbyeenkomste deel.
Prestasie(s) van die afgelope 3 jaar:
- 2de op Noordwes Interhoër
- 3de op Super Interhoër Afdeling B
- 15 Noordwesatlete na SA Skole Kampioenskappe
- 6 Medaljes op die SA’s
- 45 Noordewes atlete na SA’s
Neem deel aan/byeenkomste:
- Abrie van Staden
- Top 10
- Top 15
- NW-interhoër
- NWU-Pukke Interskole Atletiek B-bond
Bergfiets
Bergfiets word al vir 8 jaar by Hoërskool Rustenburg aangebied. Ons bied een van vier wedrenne in die Noordwes-reeks aan naamlik, die Tour de Boom.
Prestasie(s) van die afgelope 3 jaar:
- 2 ryers in top 15 tydens die SA kampioenskap
- 8 Ryers verower provinsiale kleure
Neem deel aan/byeenkomste:
- Tour de Bos
- Tour de Mielie
- Tour de Dam
Boogskiet
Boogskiet het in 2011 as amptelik sportsoort by Hoërskool Rustenburg begin. Ons spog met meer as 60 Rustie-skuts. Die sport is so gewild by ons, dat ons ons eie boogskiet baan op die skool gronde het.
Prestasie(s) van die afgelope 3 jaar:
- 10 skuts opgeneem in die Noordwes span
- 9 jaar opeenvolgend SA wenners
- Beste NASP SA eenheid van 2019
Neem deel aan/byeenkomste:
- Boogskiet is ʼn sport wat deur die jaar aan onderskeie kompetisies in en om die dorp deelneem, om sodoende te kwalifiseer vir die Nasionale Kampioenskappe.
- Talle skuts word gekies as “All Stars”, wat Suid-Afrika verteenwoordig in Amerika.
Gholf
Hoërskool Rustenburg het ʼn junior en senior gholfspan. Die Liga maak voorsiening vir die inskryf van ‘n dogterspan. Ons het 32 gholfspelers (8 spanne) wat aan die Noordwes liga gaan deelneem.
Prestasie(s) van die afgelope 3 jaar:
- 2 Spelers verwerf Noordweskleure
- NWU prestige-sportreeks:
- Juniorspan goud
- Seniorspan silwer
- Algehele wenners
- 1ste span eindig 2de in die Noordwes liga
- 2de span eindig 1ste in die Noordwes liga
- Junior span eindig 3de in die Noordwes liga
Neem deel aan/byeenkomste:
- NWU-skolereeks
- Noord-Wes skole liga
- Toernooie in die provinsie deel om te kwalifiseer om die Noordwes provinsie by nasionale toernooie te verteenwoordig
Gimnasium
Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur. Excepteur sint occaecat cupidatat non proident, sunt in culpa qui officia deserunt mollit anim id est laborum.
Hokkie
Hoërskool Rustenburg het beide dogtershokkiespanne en seunshokkiespanne. Ons spog ook met ons eie Astrobaan wat so doende bydra tot die ontwikkeling van ons leerders se fiksheid en hokkievaardighede.
Prestasie(s) van die afgelope 3 jaar:
Dogtershokkie:
- 3 Noordwesspeelsters
- 2 spanne is in die top 7 van Noordvaal
Seunshokkie:
- 11 Noordwesspelers
- Al 4 seunsspanne is in die top 4 op Noordvaal
- Eindig algeheel 7de
- NWU sportreeks:
- 16A Silwer medalje
- 1stes Brons medalje
Neem deel aan/byeenkomste:
- NWU-sportreeks
- Noordwes groot skole liga deel.
Krieket
Hoërskool Rustenburg spog met ‘n uitstekende krieketakademie wat al vir jare gevestig is en groot krieket name opbring. Ons het seunskrieketspanne sowel as dogterskrieketspanne.
Prestasie(s) van die afgelope 3 jaar:
- 6 provinsiale Noordwes spelers
- Rico Fryer SA o. 17 TAP in 2020 em 2021: 6 provinsiale Noordwes spelers
- 5de in die Finsbury reeks
Neem deel aan/byeenkomste:
- Noordvaal Superliga, streek A- en B-liga
Landloop
Landloop is die perfekte geleentheid vir leerders om individueel en in ‘n span deel te neem. Landloop is die perfekte voorseisoen program vir die Atletiek seisoen wat baie toewyding en dissipliene verg.
Prestasie(s) van die afgelope 3 jaar:
- 2021: algeheel 6de in NWU prestige-sportreeks
Neem deel aan/byeenkomste:
- Noordwes ligas
- NWU prestige sportreeks
- ASA ligas om te kwalifiseer vir SA’s
Netbal
Hoërskool Rustenburg het dertien netbalspanne, wat jaarliks aan verskeie toernooie en ligas deelneem. Ons netbalspanne woon ook verskeie kursusse tydens die vakansie by, ter bevordering van hulle spel en spandinamika. Hier skep ons die geleentheid vir elkeen om deel te neem deur om B en C ligaspanne te hê. Wat elkeen ‘n bevoegde afrigter toegeken word, sodat hulle vaardighede aanhoudelik ontwikkel.
Prestasie(s) van die afgelope 3 jaar:
- 28 provinsialespeelsters
- 2019 eindige RHS 3de in Sui-Afrika
- o. 16 A silwer medalje op AS kampioenskappe
- NWU Sportreeks:
- 14A Goue medalje
- 14B Goue medalje
- 15A Silwer Medalje
- 1stes Goue medalje
Neem deel aan/byeenkomste:
- UK-skolereeks
- Bojanala-liga
- Coke-reeks
- Platinum-reeks
- SA Best Schools
- Wildeklawer Toernooi
Onderwaterhokkie
Hoerskool Rustenburg het beide seuns en dogters onderwaterhokkie spanne. Waar daar jaarliks ‘n gemengde span ingeskryf word om aan SA kampioenskap deel te neem.
Prestasie(s) van die afgelope 3 jaar:
- Seuns wen die SA kampioenskappe tydens 2019
- 2 Goue medaljes en ‘n silwer medalje op Finswimming
Neem deel aan/byeenkomste:
- SA kampioenskappe
- Fin Swimming
Rugby
Daar is wêreldklas verwikkelinge by Hoërskool Rustenburg se Rugby. Hoërskool Rustenburg spog met tien rugbyspanne. Tydens 2022 hou die Hoërskool Rustenburg hulle eerste Eeufeesbosveldtoernooi waar top skole regoor Suid-Afrika genooi word om teen mekaar deel te neem.
Prestasie(s) van die afgelope 3 jaar:
- 47 spelers verteenwoordig in die Luiperdstrukture
- Michael Pieterse word vir 4 jaar in ‘n ry cravenweek kaptein en behaal uitsonderlike prestasie as o. 18 en word verkies tot die SA top 45
- NWU sportreeks:
- 14A Silwer medalje
- 14B Silwer medalje
- 15B Silwer medalje
- 16B Silwer medalje
- 3DES Silwer medalje
- 2DES Silwer medalje
Neem deel aan/byeenkomste:
- PUK-skolereeks
- VIRSEKER-Makroskoleliga
Ruiterkuns
Leerders neem deel aan die Wester Riding Equitation wat geakkrediteer is onder SANESA.
Prestasie(s) van die afgelope 5 jaar:
- 10 ruiters verwerf Noordwes klere tydens 2019
Neem deel aan/byeenkomste:
- Die ruiters neem aan vier kwalifiserende kampioenskappe wat tydens die jaar op verskeie plekke aangebied word, deel.
- Tydens dié kampioenskappe het die ruiters kans om te kwalifiseer om provinsiaal en nasionaal te gaan deelneem.
Skaak
Hoërskool Rustenburg het ses skaak-spanne.
Prestasie(s) van die afgelope 5 jaar:
- 5 spelers neem deel aan die Suid-Afrikaanse Junior kampioenskappe tydens 2021
Neem deel aan/byeenkomste:
- PUK-skolereeks Kleinsporte
- Arnold schwarzenegger
- Bojanala-liga
Swem
Swem by Hoërskool Rustenburg is ʼn sport wat deur die jaar plaasvind. Ons spog ook met ons eie 25m swembad op die skool terrein.
Prestasie(s) van die afgelope 5 jaar:
- 9 swemmers neem deel aan die hoёprofiel uitnodigingdbyeenkoms
- Wen die NW interhoёr vir 6 jaar
- 2de op Noordwes Interhoër
- Verskeie SA kwalifiserende swemmers en medaljes op die verskeie kampioenskappe
Neem deel aan/byeenkomste:
- Interhuis
- Noordwes-skolekampioenskappe
- SA Vlak 1,2 en 3 kampioenskappe
Tennis
Die Rusties het 6 spog bane met n nuwe klubhuis wat in 2023 op die been gaan wees. Die Rusties daag 3 keer n jaar vir die verskillende deelnames. Asook het Hoërskool Rustenburg vir Norval tennis wat op ons bane die top TSA spelers afrig.
Prestasie(s) van die afgelope 3 jaar:
Neem deel aan/byeenkomste:
- Pukke reeks
- Noord Wes Liga
- Cradock toernooi
- Individuele deelname aan Noord-Wes en TSA


E-POS: rhs@hsrtb.co.za
TEL: 014 592 1365/6
Hoek van Kock- en Von Wiellighstraat, Rustenburg, Noord-Wes, 0300