Eeufeesrevue.
Daar is geen beter manier om ‘n 100-jaar se bestaan te vier as met ons Eeufeesrevue nie! Die Rusties se Eeufeesrevue 2022 beloof om ‘n fees te wees vir elkeen wat kom kyk. Die Rusties is immers ń 100-jaar oud hierdie jaar! Die Eeufeesrevue is gewaarborg om jou vir die volgende dekade by te bly.
*Indien u nie kaartjies by die skool kan koop nie, kan u gerus Lize Meyer telefonies skakel by 082 824 5968 vir verdere reëlings
Wanneer:
9 – 12 Augustus 2022
Waar:
Rustenburg Burgersentrum
Kaartjies:
R150 per kaartjie (kaartjies kan vanaf 18 Julie 2022 by die skool gekoop word)


E-POS: rhs@hsrtb.co.za
TEL: 014 592 1365/6
Hoek van Kock- en Von Wiellighstraat, Rustenburg, Noord-Wes, 0300