Rustie-vriende.
Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur. Excepteur sint occaecat cupidatat non proident, sunt in culpa qui officia deserunt mollit anim id est laborum.
Wie mag aansluit by die Rustie-vriende?
- Huidige Rusties
- Rustie-personeel
- Oud-personeel
- Huidige BL-lede
- Oud BL-lede
- Voornemende ouers
- Vriende in die Rustie-gemeenskap
Lidmaatskap Voordele
- Toegang tot die Rustiebondklerereeks.
- Gratis parkering.
- Afslag op sekere items in die aanlynwinkel.
- Deurlopende inligting (aktiwiteite en uitslae) rondom Hoërskool Rustenburg se sport, kultuur en enige ander nuuswaardighede.
- Toegang tot die Danie Greyling Klubhuis tydens sekere geleenthede/funksies.
- Elke nuwe lid ontvang ʼn lidmaatskapskaart wat u in staat stel om hierdie voordele by skoolgeleenthede te geniet.
Rustie-vriende lidmaatskapopsies:
Rustie-vriende Algemene Lidmaatskap
R840/p.a.
- Ondersteuners en vriende van die Hoërskool Rustenburg.
- * of R70 per maand
Rustie-vriende Studentelidmaatskap
R100/p.a.
- Alle ondersteuners en vriende van Hoërskool Rustenburg jonger as 21 jaar. Daarna sal die volle fooi betaalbaar wees.
Rustie-vriende Lewenslange Lidmaatskap
R5000/eenmalig
- Ondersteuners en vriende van die Hoërskool Rustenburg.
E-POS: rhs@hsrtb.co.za
TEL: 014 592 1365/6
Hoek van Kock- en Von Wiellighstraat, Rustenburg, Noord-Wes, 0300