Sport.

By die Hoërskool Rustenburg bied ons 15 verskeie groot en klein sportsoorte aan. Ons glo daarin om geleenthede vir leerders te skep sodoende om hulle talente te ontdek en ontwikkel deur om vir idere en elk maksimum geleenthede en blootstelling te skep. Ons top klas fasiliteite, kwaliteit afrigters en deelname aan top ligas help ons om die doelwit te bereik. 

Voormalige Rustie-Reuse

Sunette ViljoenWêreld Spiesgooi Kampioen & protea-krieketspeler

Paul Botha – Junior Olimpiese Kampioen

Nicola van der Merwe – Suidelike Halfrond Kampioen

Johannes HopleyJunior Wêreld Skyfwerp Kampioen

Christiaan KroneSpringbokatleet

Anton KrugerSpringbokatleet

André van HeerdenSpringbokatleet

Dwaine PretoriusProtea Krieketspeler

Theunis BezuidenhoutProfessionele Speler

 Renske StoltzProtea Netbalspeler

 Maronel SchermanProvinsiale Speler

 Tiaan BezuidenhoutProvinsiale Speler (Luiperds)

 Walt SteenkampProvinsiale Speler (Luiperds)

 Johan JacksonProvinsiale Speler (Pumas)

 Louis FoucheProvinsiale Speler (Bulle)

 Neetling FoucheProvinsiale Speler (Bulle & Stormers)

 Jakes SwartProvinsiale Speler (Vrystaat)

 Gerrie Theron – SA-Skolespeler

 Morné EngelbrechtSA-Skolespeler

 Gerhard MosterdSpringbok nommer 830

 Drikus HattingSpringbok nommer 568

 Jana CoetzeeSA 50m Vlinderslag Kampioen

Sport by RHS

Atletiek

Hoërskool Rustenburg neem jaarliks aan verskeie top atletiekbyeenkomste deel.

Prestasies van die afgelope 3 jaar:

  • 2de op Noordwes Interhoër
  • 3de op Super Interhoër Afdeling B
  • 15 Noordwesatlete na SA Skole Kampioenskappe
  • 6 Medaljes op die SA’s
  • 45 Noordwes atlete na SA’s 

Neem deel aan/byeenkomste: 

  • NWU Top 10
  • UJ Top 15
  • NW-Interhoër
  • NWU-Pukke Interskole Atletiek B-bond

Kontakpersoon: Danelle Bicsshoff 

Kontakbesonderhede: atletiek@hsrtb.co.za 

    Bergfiets

    Prestasies van die afgelope jare:

    • 2 ryers in top 15 tydens die SA kampioenskap 
    • 8 Ryers verower provinsiale kleure 

    Neem deel aan: 

    • Tour de Bos
    • Tour de Mielie
    • Tour de Dam

    Kontakpersoon: Lizca van Deventer  

    Kontakbesonderhede: sport@hsrtb.co.za  

    Boogskiet

    Boogskiet het in 2011 as amptelik sportsoort by Hoërskool Rustenburg begin. Ons spog met meer as 60 Rustie-skuts. Die sport is so gewild by ons, dat ons ons eie boogskiet baan op die skool gronde het.

    Prestasies van die afgelope jare:

    • 10 skuts opgeneem in die Noordwes span
    • 9 jaar opeenvolgend SA wenners 
    • Beste NASP SA eenheid van 2019 

    Neem deel aan: 

    • Boogskiet is ʼn sport wat deur die jaar aan onderskeie kompetisies in en om die dorp deelneem, om sodoende te kwalifiseer vir die Nasionale Kampioenskappe.
    • Talle skuts word gekies as “All Stars”, wat Suid-Afrika verteenwoordig in Amerika.

    Kontakpersoon: Lizca van Deventer  

    Kontakbesonderhede:  sport@hsrtb.co.za

    Gholf

    Prestasies van die afgelope jare:

    • 2 Spelers verwerf Noordwes-kleure 
    • NWU prestige-sportreeks: 
      • Juniorspan goud
      • Seniorspan silwer
      • Algehele wenners
    • 1ste span eindig 2de in die Noordwes-liga
    • 2de span eindig 1ste in die Noordwes-liga
    • Junior span eindig 3de in die Noordwes-liga

    Neem deel aan: 

    • NWU prestige-sportreeks
    • Noordwes skole liga
    • Toernooie in die provinsie deel om te kwalifiseer om die Noordwes provinsie by nasionale toernooie te verteenwoordig

    Kontakpersoon: Lizca van Deventer 

    Kontakbesonderhede: sport@hsrtb.co.za

    Gimnasium

    Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur. Excepteur sint occaecat cupidatat non proident, sunt in culpa qui officia deserunt mollit anim id est laborum.

    Hokkie

    Hoërskool Rustenburg het beide dogtershokkiespanne en seunshokkiespanne. Ons spog ook met ons eie Astrobaan wat so doende bydra tot die ontwikkeling van ons leerders se fiksheid en hokkievaardighede.

    Prestasies van 2022

    •  Dogtershokkie:
      • 4 Noordwesspeelsters
      • 3 spanne dring deur na Noordvaal
    • Seunshokkie:
      • 7 Noordwesspelers
      • 3 seunsspanne dring deur na Noordvaal
    • Eindig algeheel 2de in die NWU prestige-sportreeks

    Neem deel aan:

    • NWU prestige-sportreeks
    • Noordwes platinum liga

    Kontakpersoon: Colin Mendoza  

    Kontakbesonderhede: hokkie@hsrtb.co.za 

    Krieket

    Hoërskool Rustenburg spog met ‘n uitstekende krieketakademie wat al vir jare gevestig is en groot krieket name opbring. Ons het seunskrieketspanne sowel as dogterskrieketspanne. 

    Prestasie(s) van die afgelope 3 jaar:

    • 6 provinsiale Noordwes spelers 
    • Rico Fryer SA o. 17 TAP in 2020 em 2021: 6 provinsiale Noordwes spelers 
    • 5de in die Finsbury reeks

    Neem deel aan/byeenkomste: 

    • Noordvaal Superliga, streek A- en B-liga

    Kontakpersoon: Jan van Staden  

    Kontakbesonderhede: krieket@hsrtb.co.za   

    Landloop

    Landloop is die perfekte geleentheid vir leerders om individueel en in ‘n spanverband deel te neem. 

    Prestasies van die afgelope jare:

    • 2022 – Algeheel 8ste in die NWU prestige-sportreeks
    • 2021 – Algeheel 6de in die NWU prestige-sportreeks

     Neem deel aan:

    • Noordwes ligas
    • NWU prestigesportreeks
    • ASA ligas om te kwalifiseer vir SA’s
    • Prestige landloop aflosaande

    Kontakpersoon: Lizca van Deventer

    Kontakbesonderhede: sport@hsrtb.co.za 

    Netbal

    Hoërskool Rustenburg het dertien netbalspanne, wat jaarliks aan verskeie toernooie en ligas deelneem. Ons netbalspanne woon verskeie kursusse tydens die vakansie by, ter bevordering van hulle spel en spandinamika. Hier skep ons die geleentheid vir elkeen om deel te neem, deur om B en C ligaspanne te hê.

    Prestasies van die afgelope 3 jaar:

    2022

    • 26 provinsiale-speelsters
    • RHS is Bojanala Liga Wenners
    • NW kampioenskap:
      • o. 14A-Wen die liga 
      • o. 15A-Naaswenners 
      • o. 16A-Naaswenners 
      • o. 17A-Naaswenners 
      • 1ste span- Wen die liga
    • Eindig 2de in die NWU prestige-sportreeks

    2021

    •  o. 16 A silwer medalje op SA kampioenskappe

    2019

    • eindige RHS 3de in Suid-Afrika

    Neem deel aan:

    • NWU prestige-sportreeks
    • Bojanala-liga
    • Twizza-toernooi
    • SA Best Schools
    • Affie-toernooi
    • Wildeklawer toernooi

    Kontakpersoon: Lizca van Deventer

    Kontakbesonderhede: sport@hsrtb.co.za of netbal@hsrtb.co.za

    Onderwaterhokkie

    Hoёrskool Rustenburg spog as die enigste publieke skool met ‘n ingeboude onderwaterhokkiebaan. Die Rusties lewer vier springbokke op wat aan die junior wereldkampionskap gaan deelneem.

    Prestasies van die afgelope jare:

    2019

    • Seuns wen die SA kampioenskappe
    • Verwerf 2 Goue medaljes en ‘n silwer medalje op Fin swimming

    Neem deel aan:

    • SA kampioenskappe
    • Fin Swimming

    Kontakpersoon: Lizca van Deventer

    Kontakbesonderhede: sport@hsrtb.co.za 

    Rugby

    Daar is topklas verwikkelinge by Hoërskool Rustenburg se Rugby. Hoërskool Rustenburg spog met tien rugbyspanne. Tydens 2022 hou die Hoërskool Rustenburg hulle eerste Eeufeesbosveldtoernooi waar top skole regoor Suid-Afrika genooi word om teen mekaar deel te neem.

    Prestasies van die afgelope jaar:

    2022

    • 23 spelers verteenwoordig in die Luiperdstrukture
    • Eindig 2de in die NWU prestige-sportreeks
    • Walt Steenkamp, oud-Rustie, speel vir die URC Bulle
    • Ruwald van der Merwe, oud-Rustie, speel vir die PUMA Curriebeker
    • Andre Fouche, oud-Rustie, speel vir die PUMA Curriebeker
    • Neethling Fouche, oud-Rustie, speel vir die URC Stormers

    2021

    • 47 spelers verteenwoordig in die Luiperdstrukture
    • Michael Pieterse behaal uitsonderlike prestasie as o. 18 en word verkies tot die SA top 45

    Neem deel aan:

    • NWU prestige-sportreeks
    • Noordvaalbeker

    Kontakpersoon: Naas Olivier

    Kontakbesonderhede: rugby@hsrtb.co.za 

    Ruiterkuns

    Sommige mense noem dit kuns, MAAR die Rusties noem dit Ruiterkuns! Ons ruiters neem deel aan verskeie byeenkomste regdeur die jaar sodoende om te kwalifiseer vir SA’s.

    Prestasies van die afgelope 3 jaar:

    2019

    • 10 ruiters verwerf Noordwes kleure tydens 2019

    Neem deel aan:

    • Die ruiters neem aan vier kwalifiserende kampioenskappe wat tydens die jaar op verskeie plekke aangebied word, deel.

    Kontakpersoon: Lizca van Deventer

    Kontakbesonderhede: sport@hsrtb.co.za

    Skaak

    Hoërskool Rustenburg spog met twee uitsonderlike skaakspanne.


    Prestasie(s) van die afgelope jaar:

    2022

    • Algeheel 7de uit 13 skole by die NWU-prestigesportreeks

    2021

    • 5 spelers neem deel aan die Suid-Afrikaanse Junior kampioenskappe tydens 

    Neem deel aan:

    • NWU-prestigesportreeks
    • Bojanala-liga

    Kontakpersoon: Lizca van Deventer

    Kontakbesonderhede: sport@hsrtb.co.za 

    Swem

    Swem is ‘n sport wat regdeur die jaar plaasvind.  Die Rusties spog met ons eie 25m swembad op die skoolterrein. 

    Prestasies van die afgelope jaar:

    2022

    • Eindig tweede tydens die NW-Interhoër 
    • Twee swemmers van die Hoërskool Rustenburg kwalifiseer om aan die SANJ (SA Junior en Senior Nasionale kampioenskap) te gaan deelneem ter Port Elizabeth
    • Twee swemmers van die Hoërskool Rustenburg kwalifiseer om aan die SARJ (SA Regional Juniors swemkampioenskap) te gaan deelneem
    • Oud-Rustie, Pieter Coetze, verteenwoordig Suid-Africa tydens die 2022 Commonwealth Games

    Neem deel aan: 

    • Interhuis 
    • Noordwes-skolekampioenskappe
    • SA Vlak 1,2 en 3 kampioenskappe

    Kontakpersoon: Lizca van Deventer  

    Kontakbesonderhede: sport@hsrtb.co.za

    Tennis

    Die Rusties het 6 tennisbane met ‘n splinternuwe klubhuis wat in 2023 op die been gaan wees.

    Prestasies van die afgelope jaar:

    2022

    • NWU prestige-sportreeks
      • Juniors- eindig 3de
      • Seniors- eindig 4de

    Neem deel aan/byeenkomste:

    •   NWU prestige-sportreeks
    •   Noord Wes Liga
    •   Cradock toernooi
    •   Individuele deelname aan Noord-Wes en TSA
    •   BNP PARIBAS
      • Semifinale
      • Finale

    Kontakpersoon: Lizca van Deventer

    Kontakbesonderhede: sport@hsrtb.co.za