Matriekuitslae.

97.6% Slaagsyfer

  • Eerste in Noord Wes
  • 241 Vakonderskeidings

97.6% Slaagsyfer

  • 267 Vakonderskeidings
  • 78% Universiteitsvrystelling

98.9% Slaagsyfer

  • Beste akademiese skool in die NW-provinsie.
  • Drie leerders in die top-10 van die NW-provinsie.
  • Individuele toekenning as beste presteerder in Fisiese Wetenskap en Lewenswetenskap in die provinsie.

95.2% Slaagsyfer

  • Individuele toekenning as beste presteerder in Wiskunde in die provinsie.

97.8% Slaagsyfer

  • Eerste in Noordwes: Aantal leerders met universiteitsvrystelling.
  • Tweede in Noordwes: Aantal onderskeidings verwerf.

98.3% Slaagsyfer

  • Individuele toekenning as beste presteerder in Wiskunde in die provinsie.
  • Individuele toekenning as beste presteerder in Fisiese Wetenskappe in die provinsie.

Vakkeuses.

Verpligte Vakke

9

Afrikaans Huistaal

9

Engels Eerste Addisionele Taal

9

Lewensoriёntering

9

Wiskunde/Wiskunde Geletterdheid

15 Keusevakke vir Universiteitstoelating

Natuurwetenskap
  • Lewenswetenskap 
  • Fisiese Wetenskap
Sosiale Wetenskap
  • Geografie 
  • Toerisme
Ekonomiese Bestuurswetenskap
  • Besigheidstudies 
  • Verbruikerstudie 
  • Ekonomie 
  • Rekeningkunde
Tegnologie
  • Inligtingstegnologie (IT)
  • Rekenaartoepassingstegnologie (RTT) 
  • Ingenieursgrafika en Ontwerp (IGO)
Kuns en Kultuur
  • Musiek
  • Ontwerp 
  • Visuele Kuns 
  • Dramatiese Kunste (8ste vak)  
  • Dansstudies (8ste vak)
Addisionele Tale
  • Duits Tweede Addisionele Taal (8ste vak) 
Unieke Vakke
  • AdMaths (AIE)
  • Alpha-wiskunde
  • Verdere Studies Wiskunde (standaard)
    • Algebra en Calculus (IEB)
  • Verdere studies wiskunde (uitgebreid) 
    • Algebra en Calculus (IEB) 
    • Matrikse en Grafiektoerie (IEB) 

Departementshoofde.

Afrikaans:
Me. Elsa Morris (elsam@hsrtb.co.za)

Engels:
Me. Melinda Coetzee (melindac@hsrtb.co.za)

Wiskunde:
Me. Manda Nelson (mandan@hsrtb.co.za)

Natuurwetenskappe:
Me. Michelle Pieterse (michellep@hsrtb.co.za)

Ekonomiese en Bestuurswetenskappe:
Me. Elmarie Geldenhuys (elmarie@hsrtb.co.za)

Sosiale Wetenskappe:
Mnr. Niël Blignaut (niel@hsrtb.co.za)

Wiskundige Geletterdheid:
Me. Madelein Potgieter (madeleinp@hsrtb.co.za)

Kunste:
Me. Madeleen Koch (madeleenk@hsrtb.co.za)

Tegnologie:
Me. Amanda Nel (amanda@hsrtb.co.za)

Lewensoriëntering:
Me. Laurinda Botha (laurindab@hsrtb.co.za)