Opedag.

Voornemende Rusties, kom beleef die lig op die horison en kom SKYN JOU LIG op Woensdag, 15 Mei 2024!

Die Rusties nooi elke gr.7-leerder uit om te kom deel in ALLES wat die Rusties vir jou kan bied. ‘n Ekslusiewe gr.7-sessie skop 16:00 af en daarna sluit ouers/voogde vanaf 17:30 by ons aan.  Als gebeur langs die Hoёrskool Rustenburg skoolsaal, die BESTE plek om die Rustie-vibe te beleef. 

Om hierdie geleentheid vir elke ouer/voog te vergemaklik, bied ons ‘n Rustie-pendeldiens aan wat leerders om 15:30 by die laerskool sal oplaai en na die Rustie-opedag sal neem. Die opedag eindig 19:00.

Vul asb die onderstaande inligting in om jou plek vir die Rustie-opedag te verseker.

Opedag Registrasievorm


  • Leerder

  • Ouer/Voog