Eeufees Gala-aand

by Admin
4 Aug 2022

Hoërskool Rustenburg Eeufees Gala-aand

Kom vier 100 jaar saam by ons spoggerige Eeufees Gala-aand met vermaak deur Bottomless Coffee.


Waar: Hedgehog’s Nest, Rustenburg

Wanneer: 28 Oktober 2022

Tyd: 18:30 vir 19:00

Bespreek by Nerina Odendaal – projekte@admin

Meer Rustie Nuus

Immergroenfees en Massareünie

Immergroenfees en Massareünie

Die naweek van 2 – 3 September 2022 het die Rusties hulle 100ste bestaanjaar op die regte wyse gevier ! Vrydagaand, 2 September 2022, het die Rusties hulle Eeufeesmassareünie gehou waar daar oor die 1 300 oud-Rusties opgedaag het om saam met mekaar te kuier. Dit...

read more
OUD-RUSTIES TUIS AS RHS ONNIES

OUD-RUSTIES TUIS AS RHS ONNIES

Die amper 100 suksesvolle jare van die skool se bestaan sou nie moontlik wees sonder Rusties se ervare onderwysers nie. Interessant genoeg is heelwat van die Hoërskool Rustenburg se personeel voormalige Rusties. Ons het meer gaan uitvind oor hoekom hulle by hul...

read more