by Admin | Oct 12, 2022 | Kultuur, Nuus
by Admin | Jun 15, 2022 | Eeufees, Gebeure, Nuus
Die naweek van 2 – 3 September 2022 het die Rusties hulle 100ste bestaanjaar op die regte wyse gevier ! Vrydagaand, 2 September 2022, het die Rusties hulle Eeufeesmassareünie gehou waar daar oor die 1 300 oud-Rusties opgedaag het om saam met mekaar te kuier. Dit...
by Admin | Jun 15, 2022 | Nuus
Die amper 100 suksesvolle jare van die skool se bestaan sou nie moontlik wees sonder Rusties se ervare onderwysers nie. Interessant genoeg is heelwat van die Hoërskool Rustenburg se personeel voormalige Rusties. Ons het meer gaan uitvind oor hoekom hulle by hul...
by Admin | May 27, 2022 | Leierskap, Nuus
RHS SE EEUFEESLEIERS WOON GLOBAL LEADERSHIP SUMMIT BY By die Hoërskool Rustenburg glo ons daarin om uitnemendheid onder ons leiers te kweek. Om hierdie rede woon elke jaar se nuutverkose Rustieraad die gesogde Global Leadership Summit (GLS) -geleentheid te Agape...